BOER
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor
LEER
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor
GROEI
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor

Presisielandbou

PRESISIELANDBOU KURSUSREEKS

Die kortkursus bied ’n grondslag vir verdere studies in ’n meer gespesialiseerde gebied van presisielandbou en bestaan uit vier aanlyn modules en ’n praktiese ervaringsweek in Reitz, Vrystaat.

Vir meer inligting, laai die pamflet hier af

Doen nou aansoek

PRESISIELANDBOU KURSUSREEKS

Binnekort beskikbaar.