BOER
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor
LEER
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor
GROEI
Landbou is besig om te verander en die keer loop ons voor

Oor ons

Reitz Landbou Akademie is `n landbou-instituut wat in 2026 begin met die aanbied van kort kursusse in samewerking met Peritum Agri Instituut. Twee gespesialiseerde kursusse word aangebied, naamlik Presisie Landbou en Bewaringslandbou. Die instituut is geleë in Reitz, in die Vrystaat, en fokus op praktiese, toepaslike opleiding vir moderne landboubedrywe.


Ons doel

Ons streef daarna om deur opleiding in presisie- en bewaringslandbou boere te ondersteun om hul grond, hulpbronne en produksiepraktyke volhoubaar te bestuur, met die oog op langtermyn winsgewendheid en grondgesondheid.


Ons kenmerke

Ons opleidingsbenadering reflekteer `n vooruitstrewende en relatief seldsame model binne Suid-Afrika, waar volhoubare praktyke en moderne landbou-tegnologie saamgevoeg word.

 

 

 

Bewaringslandbou


Eksperimentele week

Lees meer

Presisielandbou


Eksperimentele week

Lees meer

 

 

RAAK BETROKKE

Die Akademie se slagspreuk – “want die toekoms van landbou lê in die jeug” – is vir ons belangrik.

Daar is verskeie maniere om betrokke te raak, hetsy finansieel of skenkings en selfs tyd.
Kontak Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. en begin die gesprek.

Kontak Ons

Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
076 511 6622

Kontak Ons Vorm