Bewaringslandbou

BEWARINGSLANDBOU KORTKURSUS-REEKS
Die kortkursus bied ’n grondslag vir verdere studies in ’n meer gespesialiseerde gebied van bewaringslandbou en bestaan uit vier aanlyn modules en ’n praktiese ervaringsweek in Reitz, Vrystaat.
Vir meer inligting, laai die pamflet hier af

BEWARINGSLANDBOU EKSPERIMENTELE WEEK
Praktiese ervaring onder leiding van gespesialiseerde kundiges wat plaaslike produsente omvattend begelei in die toepassing en vestiging van bewaringslandboupraktyke.
Die program bevat ’n uitgelese groep sprekers, insluitend prof. James Blignaut, dr. Hendrik Smith, Danie Slabbert , Izak Dreyer, saam met ’n reeks ander erkende leiers in die veld.
Vir meer inligting, laai die pamflet hier af