Raak Betrokke

Die Akademie se slagspreuk – “want die toekoms van landbou is die jeug” is vir ons belangrik. Jeugontwikkeling verseker die toekoms van die sektor. 

Deur betrokke raak en in die Akademie te bele is ook ‘n belegging in die voortbestaan van Landbou.

Daar is verskeie maniere om betrokke te raak hetsy finasieel of skenkings en selfs tyd. 

Maak kontak met Martin Kruger en begin die gesprek.

Tel: 072 831 5707.
Email: niel@reitzlandbouakademie.co.za

Borgskappe

Borgskappe is altyd welkom en word gebruik om die akademie te bevorder.

Deel jou Kennis

Raak betrokke deur jou kennis te kom deel in die vorm van praktiese opleiding of teoreties opleiding.

Tel: 072 831 5707
Email: niel@reitzlandbouakademie.co.za

Kontak ons.

As jy enige vrae het kan u ons gerus kontak.

  • Grey Facebook Icon

Tel: 072 831 5707
Email: niel@reitzlandbouakademie.co.za

Davel Street
Reitz, South Africa 9810

 

Raak deel van ons nuus brief

Tel: 058 863 2701

Email: niel@reitzlandbouakademie.co.za

  • Facebook